Dr. Heine is van die Bybelgenootskap en kom deel met ons belangrike inligting rakende Bybelverspreiding.
Die skriflesing kom uit:
1 Kor 2 : 4,14 en Heb 4 : 12,13
Om na die preek te luister klik hier.
2 Korinthiërs 8: 1-12, 9: 6-8
Tema: Christelike Vrygewigheid
Kobus Eksteen is 'n sendeling in Milange (Mosambiek). Hy en sy vroue Nana kuier nou in Suid-Afrika. Dit is lekker om julle by ons te hê.
Om na die preek te luister klik hier.