021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Fun Family Date Night

Fun Family Date Night

  • Posted In
  • August 6, 2018
  • Durbanville-Bergsig
  • Likes

  • 19:00 - 21:00
  • 2018-08-17 - 2018-08-17

Dit is weer tyd vir Bergsig se
FUN FAMILY DATE NIGHT

17 Aug 19:00 @ Bergsig teen R90pp

Koste sluit in: aandete, speletjies, geskenk

Die Fun Family Date Night is vir elke gesin om heerlik te kom kuier, lag en saam pret te hê.
Daar is nie iets beter of lekkerder as om tyd met jou gesin te spandeer nie.

Kontak Mizelle Prinsloo:

083 394 1101

ds.mizelle@bergsigdv.co.za
Hou hierdie datum oop en kom kuier saam!