021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

Kategese Registrasie

Voltooi asseblief onderstaande vorm volledig. Indien jy meer as 2 kinders wil registreer sal jy die vorm weer moet invul met die addisionele kinders se besonderhede.

Let wel: glowKIDZ vrywaringsvorm moet asb voltooi work en saam met jou voltooide registrasievorm ingestuur word. Maak asb. seker dat alles kinders se name op die meegaande vorm aangedui word.

glowKIDZ vrywaringsvorm in PDF formaat kan hier afgelaai word.
glowKIDZ vrywaringsvorm in Microsoft Word formaat kan hier afgelaai word.

Aanlyn Vorm

Kind 1:

Naam (verpligtend)

Van (verpligtend)

Geboortedatum (verpligtend) - JJJJ-MM-DD

Kind se graad/Ouderdom (verpligtend)

Kind 2:

Naam

Van

Geboortedatum - JJJJ-MM-DD

Kind se graad/Ouderdom

Besonderhede van Ouer/s:

Mamma

Naam (verpligtend)

Van (verpligtend)

Epos (verpligtend)

Pappa

Naam (verpligtend)

Van (verpligtend)

Epos (verpligtend)

glowKIDZ Vrywaringsvorm (verpligtend)

janee
Gee jy jou toestemming dat ons per geleentheid wanneer ons fotos neem jou kind se foto op ons facebook blad of web of kalender mag plaas?

Die inskrywing se koste is R80 per kind (hierdie bedrag is slegs n bydrae vir aankope vir hulpmiddels ens).

Indien u elektronies wil betaal bankbesonderhede, NGK Durbanville-Bergsig, ABSA,
Rek nr: 1410590154, Tak kode: 334810, Verw: Kind Naam, van en ouderdom.
Epos bewys: juniorjeug@bergsigdv.co.za

Hoop elkeen van julle is so opgewonde soos ek vir 2015. Ek dink God gaan groot dinge met ons kinders doen! Kom skyn saam as Sy ligdraers.