Vol Prente
hozontal_spacer

Bedieninge - Eredienste

Doelwit

Die doelwit van die bediening is gediversifiseerde, inklusiewe, inspirerende eredienste vir passievolle ontdekking van God se teenwoordigheid. Die bediening fokus op eredienste, musiek en alle ondersteuningsaksies vir eredienste (klank, beeld en tegniese ondersteuning), asook die liturgiese beplanning van eredienste.

Lees Meer »

Erediens style

In Bergsig is daar 'n verskeidenheid eredienste, elk met sy eie styl en gevoel. Vind hier 'n oorsig.
Lees Meer »
hozontal_spacer