Op 25 Februarie word 'n GEBEDSEMINAAR in Bergsig aangebied deur Johan Claassen.
Dit sal in die formaat van 'n werkswinkel wees waar Johan met mense wat belangstel in gebed gesels oor hoe ons, ons gemeente kan inrig om 'n huis van gebed te wees in plaas daarvan dat gebed net een van baie bedieninge is.