Kruis blou blokkie
hozontal_spacer

Bedieninge - Omgeegroepe

Omgeebediening

  • Ons nooi gemeentelede en nuwe intrekkers wat by Omgeegroepe wil inskakel uit.
  • Lees Meer »

    OMGEE vir ander

    Ons OMGEE doelwitte is as volg:

    Brei God se Koninkryk aktief uit deur die hantering van die geestelike, fisiese en emosionele nood van ander.
    Die liefdevolle koestering van die huisgesin van God.
    Die voortdurende verheerliking van God.

    Lees Meer »

    Bid vir UITREIKE

    Omgeegroepe bid vir UITREIKPROJEKTE. Die gebedsondersteuning is van onskatbare waarde vir ons projekte. Om te sien watter groep bid vir watter projek klik hier.

    Lees Meer »
    hozontal_spacer