Vol Prente
hozontal_spacer

Geloofsgelofte-Offers - GGO

 

Raak geloofsgelofte-offers my?

Durbanville Bergsig strewe daarna om sy visie en missie,  soos hieronder uiteengesit, met ‘n passie uit te leef, nl.
Bergsig verheerkik
Jesus Christus,
Die Lig vir die Wêreld.

Ons is sy Ligdraers wat:
Eensgesind is in geloof en aanbidding
In liefde omsien na die welsyn van ons naaste
Volhard in die uitdra van die Evangelie van hoop.

Lees Meer »

2010 tot 2011 Boekjaar

Bergsig se GGO-donateurs het met die afgelope 2010/2011-boekjaar R657 458 bygedra tot ’n reeks  uitreikprojekte en is versprei aan verskeie instansies. Dit verteenwoordig 'n styging van 6.2% oor die vorige finansiële jaar.

Lees Meer »
hozontal_spacer