Kruis blou blokkie
hozontal_spacer

Algemeen - Durbanville Plaasfees

Hierdie bladsy bied inligting aan wat u op ’n daaglikse basis benodig. Die kerk se kalender kan hier gevind word en inligting rakende die gemeente se eredienste, bedieninge, kategesetye, Inligting vanaf die Sinode, aktuele sake en so meer word hier gepubliseer.

Betrokkenheidslyste

Om betrokke te raak gebruik die vorm.
Lees Meer »
thumbnail_122

Mej. Durbanville Plaasfees inligting

Kom wees deel van Mej. Durbanville Plaasfees op 17 Maart 2012 by Diemersdal van 10-12 vm.
Inskrywings vorms hier beskikbaar en kry Mej. Durbanville Plaasfees op facebook.
Daar is alreeds wonderlike pryse, krone en titels om te wen.
As u wil betrokke raak deur een van ons borge te wees bel asb. vir Nadia by 073 814 6437

Lees Meer »
thumbnail_88

Wat is die Durbanville Plaasfees?

Durbanville Plaasfees 2012

Die Durbanville Plaasfees, wat deur Bergsig aangebied word, vind weer plaas op 17 Maart 2012 op die Diemersdal wynlandgoed.  Hierdie is 'n jaarlikse instelling en sal vir die vyfde keer aangebied word.

Lees Meer »

Hoe raak ek betrokke?

Die Durbanville Plaasfees, wat deur Bergsig aangebied word, vind weer plaas 17 Maart 2012 (DV) op die Diemersdal wynlandgoed. 

Lees Meer »
thumbnail_121

2012 Stalletjies Inligting Brief

Vind die algemene inligtingsbrief rakende stalletjie aansoeke vir die 2012 Durbanville Plaasfees.

Lees Meer »
thumbnail_120

Stalletjies Aansoekvorm

Om by die Durbanville Plaasfees uit te stal kan jy die aansoekvorm hier aflaai. Vul in en stuur gerus terug na die gestipuleerde adres.
Lees Meer »
hozontal_spacer