Kruis blou blokkie
hozontal_spacer

Algemeen - Wie is ons as gemeente?

Hierdie bladsy bied inligting aan wat u op ’n daaglikse basis benodig. Die kerk se kalender kan hier gevind word en inligting rakende die gemeente se eredienste, bedieninge, kategesetye, Inligting vanaf die Sinode, aktuele sake en so meer word hier gepubliseer.

Bergsig verheerlik Jesus Christus

Bergsig verheerlik Jesus Christus, die Lig vir die wêreld

Ons is sy Ligdraers wat:

Eensgesind is in geloof en aanbidding
In liefde omsien na die welsyn van ons naaste
Volhard in die uitdra van die Evangelie van Hoop.

Lees Meer »
hozontal_spacer