021 976 4106

administrasie@bergsigdv.co.za

22 Julie 2018 Ds. Wynand Breytenbach & Pastor Matt Hatch (Leeds)

22 Julie 2018 Ds. Wynand Breytenbach & Pastor Matt Hatch (Leeds)

  • Posted In Preke
  • July 26, 2018

8:15 Klassieke Diens
Ds. Wynand Breytenbach
Tema: Soom maklik soos dit
Skriflesing: Markus 6 : 30-40

10:00 Informele Diens
Pastor Matt Hatch (Leeds, UK)

Tema: “Gods plan to reach the nations”

Skriflesing: Jesagja 6

Matt Hatch is van Mosaic gemeente in Leeds. Die Graanendal span het die kerk onlangs besoek in Engeland. Matt is ‘n geestelike vriend van Bergsig en die Graanendal Kerkplanting span.